012 329 0737   083 306 2830

info@lucit.co.za

The Home of good food and wine,
music and the creative arts.

Elzabé Zietsman hou konsert

Date: 27 Mei

Tyd: 12:30

In 30 jaar as uitvoerende kunstenaar het Elzabé al in omtrent elke medium van vermaak gewerk: Op die verhoog in dramas, komedies, musikale blyspele, kabaret, revue, klug en pantomieme. In film en op televisie in geselsprogramme, musiekskouspele, dramas, sepies, ‘game shows’, kookprogramme, reekse as aktrise, sangeres, aanbieder en sjef.

 

Sy gaan konsert hou op haar eie unieke manier deur 'ietsie van dit en ietsie van dat te doen' en die middag beloof om jou n ryker mens te maak.

 

Dit word voorafgegaan deur n heerlike lui lekker boere ete.

 

Spyskaart:

Hors d'oeuvre: Bolognaise op suurdeeg beskuitjie

Lusmaker: Angel hair pasta met mascarpone kaas en biltong dust

Hoofgereg: Sesame hoender philo pastry, gebakte ertappels, geroosterde groente met parmesan kaas

Nagereg: Gesmoorde appels, kaneel, rosyne, lemoenskil met vla.

 

Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150

 

Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150

Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 250

 

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

 

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly.

 

Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, email address and amount of guests and you will receive your tickets via e-mail. You can also book by clicking on the button.

 

Copyright reserved 2018.web-master